Melindi Charle is 'n sanger van die Weskus van Suid-Afrika. Sy het vroeër as die "Marilyn Monroe van Suid-Afrika" bekend gestaan, maar het haar beeld verander ná die vrystelling van haar album "Einde Van die Reënboog" toe sy haar op Langebaan en toe Jacobsbaai aan die Weskus gevestig het.

Verwysings

Eksterne skakels Melindi Charle se webwerf Bolla op YouTube Oom Samie se winkel op YouTube

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici