Sam Beazley (29 Maart 1916 – 12 Junie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny English (2003), Bridget Jones: The Edge of Reason (2004), en Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), en in die televisiereeks Kingdom (2007).

Filmografie Rolprente 2003: Johnny English 2004: Bridget Jones: The Edge of Reason 2007: Harry Potter and the Order of the Phoenix

Televisiereekse 2007: Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu