Nicholas Ball (gebore 11 April 1946-2024) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Overlord (1975), Lifeforce (1985), en Mutant Chronicles (2008), en in die televisiereeks Red Dwarf (1988).
Filmografie Rolprente 1975: Overlord 1985: Lifeforce 1985: Claudia 1994: Perfect Gift 1998: Croupier 2000: Out of Depth 2008: Mutant Chronicles 2008: Sisterhood 2011: Enchantress 2012: Fifteen 2013: Nightmare Box 2018: Doom Room 2018: Pentagram
Televisiereekse 1970: Confession 1978: Hazell 1980: Hammer House of Horror 1982: Comic Roots 1983: Spooky 1988: Red Dwarf 1996: Insiders 2005: Car Cruzin'''
Televisierolprente 1980: Life for Christine 1983: Nelly's Version 1983: Video Stars 1990: No One Likes Us, We Don't Care 2002: Christmas Under Fire Video's 2013: Carlsen's Curse with Steve Railsback 2013: Space Vampires in London with Tobe Hooper 2013: Cannon Fodder: The Making of Lifeforce''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024