Leedham Bantock (1870 – 15 Oktober 1928) was 'n Engelse regisseur, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca the Jewess (1913), The Girl Who Took the Wrong Turning (1915), The Shopsoiled Girl (1915), en The Veiled Woman (1917).
Filmografie Rolprente 1913: Rebecca the Jewess 1915: The Girl Who Took the Wrong Turning 1915: The Shopsoiled Girl 1915: The Beggar Girl's Wedding 1915: A Daughter of England 1915: The Girl of My Heart 1917: The Veiled Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Britse rolprentregisseurs Kategorie:Britse Vrymesselaars Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Geboortes in 1870 Kategorie:Sterftes in 1928 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 19de eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu