Tony Aitken (gebore 20 Junie 1946) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quincy's Quest (1979) en The Remains of the Day (1993), en in die televisiereekse Clayhanger (1976) en No 73 (1982).

Filmografie Rolprente 1975: Robin Hood Junior 1979: Quincy's Quest 1993: The Remains of the Day 2013: The Arbiter

Televisiereekse 1976: Clayhanger 1977: London Belongs to Me 1979: End of Part One 1980: Coming Home 1982: No 73 1984: Chish 'n' Fips 1985: The Mistress 1985: High and Dry 1986: Black-Adder II 1988: Double First

Televisierolprente 1977: Hazlitt in Love 1982: The Stanley Baxter Hour

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu