Josef Altin (gebore 12 Februarie 1983) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eastern Promises (2007), The Young Victoria (2009), en Les Misérables (2012), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2007: Eastern Promises 2007: Ruby Blue 2009: The Young Victoria 2012: Les Misérables 2012: Now Is Good

Televisiereekse 2011: Game of Thrones

Televisierolprente 2008: God on Trial

Video's 2011: Game of Thrones: Costumes 2011: Game of Thrones: Inside the Night's Watch 2011: Making of Game of Thrones 2017: Unforgotten: Building the Series

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983