Robert Addie (10 Februarie 1960 – 20 November 2003) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Excalibur (1981) en in die televisiereekse Robin Hood (1984), Red Dwarf (1988), en Bugs (1995).

Filmografie Rolprente 1981: Excalibur 1984: Another Country

Televisiereekse 1981: Barriers 1981: Bognor 1984: Robin Hood 1988: Red Dwarf 1995: Bugs

Televisierolprente 1982: Midnight Feast 2009: London by Night

Video's 1995: Red Dwarf: Smeg Outs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu