Tom Adams (9 Maart 1938 – 11 Desember 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963), Fathom (1967), en O.K. Yevtushenko (1968), en in die televisiereeks Strike It Rich! (1986).
Filmografie Rolprente 1963: The Great Escape 1965: The 2nd Best Secret Agent in the Whole Wide World 1966: The Fighting Prince of Donegal 1966: Where the Bullets Fly 1967: Fathom 1968: O.K. Yevtushenko 1968: Subterfuge 1972: The Fast Kill 2002: Day of the Sirens
Televisiereekse 1961: A Chance of Thunder 1965: Londoners 1972: Spy Trap 1972: Villains 1980: The Enigma Files 1982: Bid for Power 1986: Strike It Rich! 1991: Fiddlers Three 1999: Focus North 2000: The Estate Agents
Televisierolprente 1986: The Pyrates
Video's 2008: The Depths
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu