May Whitty (19 Junie 1865 – 29 Mei 1948) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Night Must Fall (1937), The Lady Vanishes (1938), Suspicion (1941), en Mrs. Miniver (1942).

Filmografie Rolprente 1914: Enoch Arden 1915: The Little Minister 1920: Colonel Newcombe, the Perfect Gentleman 1937: Night Must Fall 1937: The Thirteenth Chair 1938: The Lady Vanishes 1939: Raffles 1940: Return to Yesterday 1941: Suspicion 1942: Mrs. Miniver 1943: Lassie Come Home 1943: Slightly Dangerous 1944: Gaslight 1945: My Name Is Julia Ross

Televisierolprente 1938: Parnell 1939: Mary Rose

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1865 Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 19de eeu