Mabel Terry-Lewis (28 Oktober 1872 – 28 November 1957) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Scarlet Pimpernel (1934) en Jamaica Inn (1939).

Filmografie Rolprente 1922: Shirley 1934: The Scarlet Pimpernel 1939: Jamaica Inn 1939: Stolen Life

Televisierolprente 1939: Smiling at Grief 1939: The Pelican

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu