Marsha Thomason (gebore 19 Januarie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Haunted Mansion (2003) en in die televisiereekse Lost (2004), White Collar (2009), en Safe House (2015).
Filmografie Rolprente 2001: Black Knight 2003: The Haunted Mansion 2006: Caffeine The Extraordinary Farewell
Televisiereekse 1999: The Staying-in Show 2003: Las Vegas 2004: Lost 2008: Easy Money 2009: White Collar 2015: Safe House
Televisierolprente 2016: Zoobiquity
Video's 2009: Into the Blue 2: The Reef
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu