Rachael Stirling (gebore 30 Mei 1977) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Young Victoria (2009), Salmon Fishing in the Yemen (2011), en Snow White and the Huntsman (2012).

Filmografie Rolprente 2001: The Triumph of Love 2007: Dangerous Parking 2009: The Young Victoria 2011: Salmon Fishing in the Yemen 2012: Snow White and the Huntsman 2013: Sixteen 2016: Letters from Baghdad

Televisiereekse 2012: The Bletchley Circle 2014: Detectorists 2018: The Bletchley Circle: San Francisco

Televisierolprente 2002: Bait 2006: The Haunted Airman

Video's 2008: The Making of 'Dangerous Parking'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu