Summer Strallen (gebore 12 Desember 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beyond the Sea (2004) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Hotel Babylon (2006), en Land Girls (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Beyond the Sea
Televisiereekse 1995: Hollyoaks 1999: The Big Knights 2006: Hotel Babylon 2009: Land Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu