Joan Standing (21 Junie 1903 – 3 Februarie 1979) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver Twist (1922), Greed (1924), The Marriage Playground (1929), en Dracula (1931).
Filmografie Rolprente 1922: Oliver Twist 1923: The Cricket on the Hearth 1924: Greed 1924: Happiness 1926: The Outsider 1926: The Little Firebrand 1927: Ritzy 1928: Home, James 1928: Riley of the Rainbow Division 1929: The Marriage Playground 1931: Dracula
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu