Claire Stansfield (gebore 27 Augustus 1964) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Doors (1991) en Drop Zone (1994), en in die televisiereekse Twin Peaks (1990) en The X-Files (1993).

Filmografie Rolprente 1991: The Doors 1992: The Swordsman 1994: Drop Zone 1994: Bullet for Breakfast 1995: Mind Ripper 1997: Darkdrive 1998: Sweepers

Televisiereekse 1990: Twin Peaks 1993: The X-Files 2012: From the Mouths of Babes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu