Die stuitjie, stertbeen of koksiks is die laaste been van die werwelkolom van alle ape, en analoë strukture in sekere ander soogdiere soos perde. In mense en ander groot ape sedert Nacholapithecus (’n hominied van die Mioseen)Nakatsukasa 2004, Acquisition of bipedalism (Sien Fig. 5 , First coccygeal/caudal vertebra in short-tailed or tailless primates..) is die stuitjie die oorblyfsel van ’n onontwikkelde stert.

Dit bestaan uit drie tot vyf aparte of aaneengegroeide werwels en sit onder die heiligbeen, waaraan dit met fibrokraakbeen vas is. Laasgenoemde laat beperkte beweging tussen die heiligbeen en stuitjie toe.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Werwelkolom Kategorie:Bekken