Thamsanqa Aubery Gabuza (gebore 27 Julie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir Orlando Pirates en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

Internasionale doele

Punte en uitslae lys Suid-Afrika se doele eerste.

doel datum plek teenstaander telling gevolg Kompetisie 1. 16 Junie 2015 Kaapstad-stadion, Kaapstad, Suid-Afrika 1 -1 2-1 vriendskaplik 2. 20 Junie 2015 Dobsonville-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika 1 -0 3-0 2016 Afrikanasieskampioenskap se kwalifisering 3. 5 September 2015 Stade Olympique, Nouakchott, Mauritanië 1 -1 1-3 2017 Afrikanasiesbeker se kwalifisering 4. 13 November 2015 Estádio Nacional de Ombaka, Benguela, Angola 2 -1 3-1 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifisering 5. 4 Junie 2016 Onafhanklikheid-stadion, Bakau, Gambië 1 -0 4-0 2017 Afrikanasiesbeker se kwalifisering 6. 2 -0

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers