duimnael|Partituur van Fortem virili. A. Agricola Alexander Agricola (gebore as Alexander Ackerman;Visual Reference Guides, Classical Music, General Editor: John Burrows, Dorling Kindersley Limeted 1445 of 1446 – 15 Augustus 1506) was 'n Nederlandse komponis van Renaissance musiek wat geskryf het in die Frans-Vlaamse musiekstyl. Hy was 'n prominente lid van die Grande chapelle en die Huis van Habsburg musikale establishment, en was 'n prominente komponis in die jare rondom 1500. Sy musiek was regoor Europa versprei. Hy het musiek in al die belangrike en sekulêre style van die tydperk gekomponeer.Wegman/Fitch, Grove online

Verwysings

Kategorie:Nederlandse komponiste