Cara Seymour (gebore 1 Januarie 1964) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You've Got Mail (1998), American Psycho (2000), Adaptation. (2002), en An Education (2009).
Filmografie Rolprente 1998: You've Got Mail 2000: American Psycho 2000: A Good Baby 2001: Silent Grace 2002: Adaptation. 2004: Evergreen 2005: Steal Me 2008: Last Call 2009: An Education 2009: Beyond the Fire 2011: The Music Never Stopped 2011: Wolfe with an E 2018: Radium Girls
Televisiereekse 2014: The Knick
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu