David Lagercrantz (gebore op 4 September 1962) is 'n bekroonde Sweedse skrywer en misdaadjoernalis. Hy is die skrywer van Fall of Man in Wilmslow(2015)-'n roman wat geïnspireer is deur die lewe en dood van Alan Turing; en ook mede-skrywer van die outobiografie I Am Zlatan Ibrahimović.Inligting bekom vanaf sy boek The Girl in the Spider's Web , wat 'n voortsetting is van Stieg Larsson se Millennium Reeks.The Girl in the Spider's Web is vertaal na Engels vanuit Sweeds deur George Goulding Hy is ook 'n raadslid van die Sweedse komponent van die internasionale assosiasie van skrywers naamlik PEN, wat in 1921 in Londen gestig is.https://pen-international.org.Opgespoor op 08-04-2019

Werke Nie-Fiksie I am Zlatan Ibrahimović Fiksie Fall of Man in Wilmslow''

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse skrywers Kategorie:Geboortes in 1962