Angela Scoular (8 November 1945 – 11 April 2011) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Casino Royale (1967), Great Catherine (1968), en On Her Majesty's Secret Service (1969), en in die televisiereeks You Rang, M'Lord? (1988).

Filmografie Rolprente 1967: Casino Royale 1968: Great Catherine 1968: Here We Go Round the Mulberry Bush 1969: On Her Majesty's Secret Service 1970: Doctor in Trouble

Televisiereekse 1967: Girl in a Black Bikini 1967: Wuthering Heights 1981: The House on the Hill 1988: You Rang, M'Lord?

Televisierolprente 1971: Equal Partners 1972: For Loving

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu