Christine Rayner (21 Oktober 1888 – 26 September 1973) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Christian (1915), Kipps (1921), en Comin' Thro the Rye (1923).

Filmografie Rolprente 1913: The Vicar of Wakefield 1914: The Incomparable Mistress Bellairs 1915: The Christian 1915: The Middleman 1915: The Derby Winner 1916: His Daughter's Dilemma 1916: Sally Bishop 1917: Queen of My Heart 1919: The Impossible Woman 1919: The Nature of the Beast 1919: The Kinsman 1920: Anna the Adventuress 1920: The Land of Mystery 1921: Kipps 1921: Tit for Tat 1923: Comin' Thro the Rye

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu