Amanda Redman (gebore 12 Augustus 1957) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sexy Beast (2000) en Mike Bassett: England Manager (2001), en in die televisiereekse At Home with the Braithwaites (2000) en New Tricks (2003).
Filmografie Rolprente 1980: Richard's Things 2000: Sexy Beast 2001: Mike Bassett: England Manager Mike Bassett: Interim Manager
Televisiereekse 1982: On the Line 1988: Streets Apart 1993: Demob 1996: Beck 1999: Hope & Glory 2000: At Home with the Braithwaites 2001: Turning Points 2003: New Tricks 2004: Jeremy Vine Meets... 2005: Mike Bassett: Manager 2008: Honest 2017: The Good Karma Hospital
Televisierolprente 2000: The Sight 2003: Suspicion 2014: Tommy Cooper: Not Like That, Like This
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu