Claire Price (gebore 4 Julie 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hereafter (2010) en The Second Best Exotic Marigold Hotel (2015), en in die televisiereeks Rebus (2000).
Filmografie Rolprente 2004: A Seaside Story 2010: Hereafter 2012: Jump 2015: The Second Best Exotic Marigold Hotel
Televisiereekse 1994: Out of This World 2000: Rebus 2015: Home Fires
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu