Lucy Punch (gebore 30 Desember 1977) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ella Enchanted (2004), Dinner for Schmucks (2010), Bad Teacher (2011), en Into the Woods (2014).
Filmografie Rolprente 2004: Ella Enchanted 2006: Are You Ready for Love? 2009: (Untitled) 2010: Dinner for Schmucks 2011: Bad Teacher 2012: Yellow 2012: The Wedding Video 2012: Stars in Shorts 2013: Cottage Country 2014: Into the Woods 2017: You, Me and Him
Televisiereekse 1999: Let Them Eat Cake 1999: Big Bad World 2002: I Saw You 2006: The Class 2010: Vexed 2012: Ben and Kate 2016: Motherland
Televisierolprente 2004: The Magical World of 'Ella Enchanted''' 2008: 1%''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu