Jordin Brianna Sparks (gebore 22 Desember, 1989 te Staten-eiland, New York) is 'n Amerikaanse sanger. Sy is as die wenner van die sesde seisoen van die realiteitsreeks American Idol op 24 Mei 2007, rondom 04:00 SAST, aangewys. Op die ouderdom van 17 maak dit haar die jongste wenner van die Idol-titel in die geskiedenis van American Idol. Sy is ook die enigste wenner wat van die Suidweste afkomstig is en nie van die tradisionele Amerikaanse Suide nie.
Verwysings
Eksterne skakels Jordin Sparks Planet
Sparks, Jordin Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu