Diana Napier (31 Januarie 1905 – 12 Maart 1982) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wedding Rehearsal (1932), Heart's Desire (1935), Mimi (1935), en A Clown Must Laugh (1936).
Filmografie Rolprente 1932: Wedding Rehearsal 1932: Her First Affaire 1933: For Love of You 1933: The Butterfly Affair 1934: The Warren Case 1935: Heart's Desire 1935: Mimi 1936: A Clown Must Laugh 1936: Forbidden Music 1949: I Was a Dancer 1950: Bait
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu