Madelaine Newton is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse When the Boat Comes In (1976) en Auf Wiedersehen, Pet (1983).
Filmografie Televisiereekse 1976: When the Boat Comes In 1983: Auf Wiedersehen, Pet 2001: Table 12
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu