Marianne Jean-Baptiste (gebore 26 April 1967) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies (1996), Spy Game (2001), en RoboCop (2014), en in die televisiereeks Without a Trace (2002).

Filmografie Rolprente 1996: Secrets & Lies 1997: Career Girls 1998: A Murder of Crows 1998: Nowhere to Go 1999: The 24 Hour Woman 2000: New Year's Day 2001: Spy Game 2001: Women in Film 2002: Don't Explain 2011: Breaking Waves 2013: The Moment 2014: RoboCop

Televisiereekse 2001: The Fear 2002: Without a Trace 2015: Blindspot 2017: Training Day 2018: Homecoming 2018: Mixtape

Televisierolprente 1999: The Murder of Stephen Lawrence 2003: Loving You

Video's 1996: Mike Leigh on Secrets and Lies 2016: Blindspot Season 1: Tattooed Clues 2016: Blindspot Season 1: Casting the Team

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu