Isabel Jeans (16 September 1891 – 4 September 1985) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Easy Virtue (1928), Suspicion (1941), Gigi (1958), en The Magic Christian (1969).
Filmografie Rolprente 1917: The Profligate 1925: The Rat 1926: The Triumph of the Rat 1927: Further Adventures of a Flag Officer 1928: Easy Virtue 1929: The Return of the Rat 1929: Power Over Men 1932: Sally Bishop 1934: Rolling in Money 1941: Suspicion 1942: Banana Ridge 1945: Great Day 1948: Elizabeth of Ladymead 1958: Gigi 1963: Heavens Above! 1969: The Magic Christian
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu