May Hallatt (1 Mei 1876 – 20 Mei 1969) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Me and My Girl (1939), Black Narcissus (1947), en Separate Tables (1958).
Filmografie Rolprente 1939: Me and My Girl 1945: The Girl of the Canal 1947: Black Narcissus 1955: The Gold Express 1958: Separate Tables
Televisiereekse 1953: Strictly Personal
Televisierolprente 1952: The Divine Creatures
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1876 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu