Sophiya Haque (14 Junie 1971 – 17 Januarie 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Indian (2001) en Wanted (2008), en in die televisiereekse Coronation Street (1960) en House of Anubis (2011).

Filmografie Rolprente 2001: Indian 2004: Udhaya 2008: Wanted

Televisiereekse 1960: Coronation Street 1994: Channel [V]'s The Ticket 1998: Rewind 1999: Sophiya's Choice 2011: House of Anubis

Televisierolprente 2004: Bollywood Star

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu