Binnie Hale (22 Mei 1899 – 10 Januarie 1984) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom Light (1935), Hyde Park Corner (1935), en A Night of Terror (1937).
Filmografie Rolprente 1933: This Is the Life 1935: The Phantom Light 1935: Hyde Park Corner 1937: A Night of Terror 1937: Take a Chance
Televisierolprente 1948: One, Two, Three!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu