Jean Gillie (14 Oktober 1915 – 19 Februarie 1949) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Devil (1938), Tilly of Bloomsbury (1940), The Saint Meets the Tiger (1943), en Decoy (1946).

Filmografie Rolprente 1935: School for Stars 1935: While Parents Sleep 1936: This'll Make You Whistle 1937: The Live Wire 1937: The Girl in the Taxi 1938: Sweet Devil 1939: What Would You Do, Chums? 1940: Tilly of Bloomsbury 1940: Sailors Don't Care 1940: The Spider 1943: The Saint Meets the Tiger 1943: The Gentle Sex 1944: Tawny Pipit 1946: Decoy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1949 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu