Sally Geeson (gebore 23 Junie 1950) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Oblong Box (1969), Carry on Abroad (1972), en Bless This House (1972), en in die televisiereeks Bless This House (1971).
Filmografie Rolprente 1969: The Oblong Box 1969: What's Good for the Goose 1972: Carry on Abroad 1972: Bless This House
Televisiereekse 1971: Bless This House
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu