Patricia Burke (23 Maart 1916 – November 2003) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Trojan Brothers (1946), Lisbon Story (1946), en Wishing Well (1954), en in die televisiereeks Jack Hylton Presents (1955).
Filmografie Rolprente 1946: The Trojan Brothers 1946: Lisbon Story 1947: While I Live 1949: Forbidden 1954: Wishing Well 1961: The Impersonator 1962: Dilemma
Televisiereekse 1938: Byng-Ho! 1953: Why? 1955: Jack Hylton Presents
Televisierolprente 1938: Fun and Games! 1948: A Song on the Wind 1949: Elizabeth of Ladymead 1955: For Dear Life 1955: Romance in Candlelight 1956: The Show Parade 1957: The Honourable Member 1957: Another Language
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu