Clare Calbraith (gebore 1 Januarie 1974) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Anna (2013) en in die televisiereekse Downton Abbey (2010), Vera (2011), en Home Fires (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Anna
Televisiereekse 2010: Downton Abbey 2011: Vera 2015: Home Fires
Televisierolprente 2002: 10 Years of Heartbeat
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu