Liz May Brice (gebore 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Resident Evil (2002) en in die televisiereekse Torchwood (2006) en Black Mirror (2011).
Filmografie Rolprente 2002: Resident Evil 2002: The Princess and the Pea 2010: Make It New John 2012: Hard Boiled Sweets 2017: Amaryllis
Televisiereekse 1988: News at Twelve 2000: In Defence 2002: Stan the Man 2006: Torchwood 2006: Screenwipe 2011: Black Mirror 2011: How TV Ruined Your Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Cambridge