Amelda Brown is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Dorrit (1987), V for Vendetta (2005), en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), en in die televisiereeks Ashes to Ashes (2008).
Filmografie Rolprente 1987: Little Dorrit 1989: Spirit 1992: Dakota Road 2005: V for Vendetta 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince 2014: Love in the Post
Televisiereekse 2008: Ashes to Ashes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu