duimnael|Sap wat van 'n berkeboom drup

Berkesap is die hars afkomstig van 'n berkeboom, meestal 'n suikerberk of 'n silwerberk. Die hars is 'n ligsoetige, waterige vloeistof.

Afhangende van die soort berk, word die hars afgetap gedurende 'n bepaalde periode in die lente of die Europese somer. Die versamelde sap is drinkbaar, soos 'n vrugtesap, of dit kan verwerk word na ander dranke (soos berkebier) of word met 'n maaltyd genuttig.

Berkesap is 'n tradisionele drank in Belarus (Belarussies: бярозавы сок / biarozavy sok), Rusland (Russies: берёзовый сок), die Baltiese lande, Finland en sekere noordelike dele van China.

Kategorie:Alkoholiese drank Kategorie:Belarus Kategorie:Chinese kookkuns Kategorie:Russiese kookkuns Kategorie:Kultuur in Estland Kategorie:Kultuur in Finland Kategorie:Kultuur in Letland Kategorie:Kultuur in Litaue