Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.

duimnael|links|Kalligrafie van die woord Qazan (قازان) in Arabiese skrif in die vorm van 'n Zilant duimnael|links|'n Kazanse Metroteken in Tartaars (bo) en Russies Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.

Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.

Skryfstelsels Cyrilliese alfabet А а Ә ә Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж Җ җ З з И и Й й К к Л л М м Н н Ң ң О о Ө ө П п Р р С с Т т У у Ү ү Ф ф Х х Һ һ Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Latynse alfabet A a Ə ə B b C c Ç ç D d E e F f G g Ğ ğ H h I ı İ i J j K k Q q L l M m N n Ꞑ ꞑ O o Ɵ ɵ P p R r S s Ş ş T t U u Ü ü V v W w X x Y y Z z

Sien ook Tartaarse Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Tale van Bulgarye Kategorie:Tale van Kasakstan Kategorie:Tale van Litaue Kategorie:Tale van Oekraïne Kategorie:Tale van Pole Kategorie:Tale van Roemenië Kategorie:Tale van Rusland Kategorie:Tale van China Kategorie:Tale van Belarus Kategorie:Turkiese tale