Jayne Atkinson (gebore 18 Februarie 1959) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), Criminal Minds (2005), House of Cards (2013), en Madam Secretary (2014).

Filmografie Rolprente 1993: Free Willy 1994: Blank Check 2015: That Gal... Who Was in That Thing: That Guy 2

Televisiereekse 1987: A Year in the Life 1990: Parenthood 2001: 24 2005: Criminal Minds 2013: House of Cards 2014: Madam Secretary

Televisierolprente 2003: Our Town

Video's 2013: Criminal Minds: Season 8 - The Profiler's Handbook: Obsessive Imitation 2013: Criminal Minds: Season 8 - Alex and Jeanne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu