Edwin Booth (13 November 1833 – 7 Junie 1893) was 'n Amerikaanse akteur wat deur die Verenigde State en die hoofstede van Europa getoer het en Shakespeare toneelstukke opgevoer het. In 1869 stig hy Booth's Theatre in New York.Winter, William. "Life and Art of Edwin Booth". MacMillan and Co. (New York, 1893). bl. 48–49. Sommige teaterhistorici beskou hom as die grootste Amerikaanse akteur, en die ‘’grootste prins Hamlet”, van die 19de eeu. In Wells and Stanton (2002, 230–258). [235–237]. Sy prestasies word dikwels oorskadu deur sy verhouding met sy jonger broer, die akteur John Wilkes Booth, wat die 16de president van die Verenigde State, Abraham Lincoln, vermoor het.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1833 Kategorie:Sterftes in 1893