William H. Crane (30 April 1845 – 7 Maart 1928) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente David Harum (1915) en The Saphead (1920).

Filmografie Rolprente 1915: David Harum 1920: The Saphead 1923: Three Wise Fools

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1845 Kategorie:Sterftes in 1928