duimnael|300px|'n Poolse oorlewende ontvang medikasie van 'n Duitse lid van die Rooi Kruis. Neuengamme was 'n Duitse konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die kamp was ongeveer agtien kilometer aan die suidooste van Hamburg in die dorp Neuengamme geleë.Artikel vertaal vanaf die Nederlandse artikel genaamd Neuengamme.

Sien ook Lys van konsentrasiekampe in Nazi-Duitsland

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboue en strukture in Hamburg Kategorie:Nazi-konsentrasiekampe in Duitsland