Matt Salinger (gebore 13 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Nerds (1984), Captain America (1990), What Dreams May Come (1998), en Under the Tuscan Sun (2003).
Filmografie Rolprente 1984: Revenge of the Nerds 1989: Options 1990: Captain America 1994: Fortunes of War 1994: Babyfever 1996: Mojave Moon 1998: What Dreams May Come 1999: Let the Devil Wear Black 2000: Meeting Daddy 2000: Four Dogs Playing Poker 2001: Plan B 2003: Under the Tuscan Sun Now That We've Met Jimmy Nolan
Televisiereekse 1993: Second Chances
Televisierolprente 1986: Manhunt for Claude Dallas 1987: Deadly Deception 2002: The Syringa Tree
Video's 2013: A Look Back at 'Captain America'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu