Yevgeni Urbansky (27 Februarie 1932 – 5 November 1965) was 'n Sowjetse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kommunist (1958), Ballad of a Soldier (1959), Letter Never Sent (1960), en Clear Skies (1961).
Filmografie Rolprente 1958: Kommunist 1959: Ballad of a Soldier 1960: Letter Never Sent 1961: Clear Skies 1964: Bolshaya ruda 1964: Pyad zemli 1966: Tsar i general
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Sowjetse manlike akteurs van die 20ste eeu