Anatoly Solonitsyn (30 Augustus 1934 – 11 Junie 1982) was 'n Sowjetse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Andrei Rublev (1966), Solaris (1971), Stalker (1979), en Twenty Six Days from the Life of Dostoyevsky (1981).

Filmografie Rolprente 1966: Andrei Rublev 1967: Anyutyna doroga 1968: No Path Through Fire 1969: Odin shans iz tysyachi 1971: Solaris 1973: Lyubit cheloveka 1973: Zarubki na pamyat 1974: Posledniy den zimy 1975: Tam, za gorizontom 1978: Predveshchayet pobedu 1979: Stalker 1979: Povorot 1979: The Bodyguard 1979: Trassa 1981: Twenty Six Days from the Life of Dostoyevsky 1981: Scenes from Life of People on Leave 1982: Ostanovilsya poezd 1986: Trial on the Road

Televisierolprente 1963: The Case of Kurt Clausewitz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Sowjetse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu