Dmitry Yurievich Nazarov (gebore 4 Julie 1957) is 'n Sowjetse en Russiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Möbius (2013) en Kukhnya v Parizhe (2014), en in die televisiereeks Kukhnya (2012).
Filmografie Rolprente 2002: Bashmachnik 2009: The Concert 2013: Möbius 2014: Kukhnya v Parizhe 2017: Kitchen. The Last Battle
Televisiereekse 1992: Melochi zhizni 2001: Grazhdanin nachalnik 2002: Zakon 2005: Polnyy vperyod! 2012: Kukhnya 2012: Otkroveniya 2012: Tsvet cheremukhi 2013: Poka stanitsa spit
Televisierolprente 2003: Kamenskaya: Kogda bogi smeyutsya 2011: Eltsin. Tri dnya v avguste
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sowjetse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu