Roger Perry (7 Mei 1933 – 12 Julie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Count Yorga, Vampire (1970) en Roller Boogie (1979), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1966: The Cat 1967: You've Got to Be Smart 1970: Count Yorga, Vampire 1971: The Return of Count Yorga 1972: The Thing with Two Heads 1979: Roller Boogie

Televisiereekse 1960: Harrigan and Son 1963: Arrest and Trial 1966: Star Trek 1969: It's Your Bet 1970: Nanny and the Professor 1974: The Six Million Dollar Man

Televisierolprente 1973: The Barbara Eden Show 1975: Conspiracy of Terror

Video's 2011: Billy Blackburn's Treasure Chest: Rare Home Movies and Special Memories

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu